JEUG KAMP / YOUTH CAMP OCT 2025













Laaste Ete vir 2024












Welkom aan ons nuwe Diakens met hulle gesinne.
Ondersteunig aan Rusoord Lydenburg
Dankie aan Lydenburg Baptise se ondersteuing vir die insameling van benodighede vir die oumensie in Rusoord. Dit word opreg waardeer
Veritas I & II jaar studente.
Baie geluk


WALK FOR JESUS

1 Petrus 1:1-5, Die Waarborg van ons Verlossing deel 2
‘n Boodskap gepreek deur Ds. Johann Odendaal. Laai hier af.