Ons Bestaan:

vir die eer van God Almagtig – Vader, Seun en Heilige Gees. Dit is ons begeerte om Sy Heerskappy in alles te verkondig; om gelowiges in die Drie-enige God toe te rus in die Skrifte van die Ou en Nuwe Testamente van die Bybel en elke gelowige tot Christus gelykvormigheid te lei.

Sola Gratia – Uit genade alleen

Sola Fidei – deur geloof alleen

Sola Scriptura – Die Bybel alleen

Solus Christus – Christus alleen

Soli Deo Gloria – Aan God alleen die eer